Kwatrynkompetisie (35)

 

Galileo Galilei het hom nooit ooit van stryk laat bring,

nie eers toe die Buboniese plaag in Italië uitkring.

Galileo Galilei het steeds na die sterre gekyk en ‘n boek geskryf,

soggens ‘n goeie wyn gedrink, gebid en ‘n nuwe lied gesing.

 

© Elisabeth Hentschel, 2021

 

 

 

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Kwatrynkompetisie (35)”

  1. Rembrandt van Rijn :

    Hartversterkend, dankie