Kwatrynkompetisie (40)

 

Die kwatryn as sjampanjebottel

 

In die eerste word die draadjie losgewikkel,

in die tweede die staalharnas afgesukkel

en selfs as jy dan versigtig die kurk uit-

trek is daar ’n verrassing in die laaste reël!

 

© Daniel Hugo, 2021

 

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.