Die reg om in jou moedertaal te skryf

 

PERSVERKLARING: AVBOB Poësieprojek

Vrygestel: 10 Maart 2021

 

Die reg om in jou moedertaal te skryf

Besinning van ‘n woordkunstenaar

 

 

 

 

Op Menseregtedag (21 Maart) val die fokus van die AVBOB Poësieprojek op Vonani Bila en die kragtige skakel tussen poësie en menseregte. Bila is ‘n toonaangewende Suid-Afrikaanse digter. Sy persoonlike rigsnoer is die heilige grondwetlike reg van alle Suid-Afrikaners om in hul moedertaal te praat. Die AVBOB-poësiekompetisie bevorder en vier hierdie reg deur digters in al 11 tale te publiseer en te beloon.

 

Lees die volledige persverklaring by die onderstaande skakel:

 

https://www.avbobpoetry.co.za/Blog/View/60

 

Bookmark and Share

Comments are closed.