Kwatrynkompetisie (73)

 

Die jakkalsdruif

 

Selfs ná ‘n pes kan wyn weer helder skink

maar die jakkals moet eers in die wingerd verdrink.

Die natrossies het nog temperament

kom my geliefdes laat ons glasies klink!

 

© Sharon du Preez, 2021

 

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.