Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
27 May 2021

Afrika-maand – bou aan die Afrika wat ons wil hê

 

PERSVERKLARING

24 Mei 2021

 

Afrika-maand – bou aan die Afrika wat ons wil hê

 

Op hierdie Afrikadag (25 Mei) vier AVBOB Poetry die lewe van ‘n seun van die aarde. Die digter en musikant, onderwyser en aktivis, Chris Mann, het hom in Maart vanjaar by die voorouers aangesluit. ‘n Postume publikasie van sy gedigte gebaseer op klassieke Griekse en Romeinse mites wat in ‘n Afrika-konteks afspeel, word eersdaags deur Dryad Press uitgegee.

 

Die fokus van vanjaar se Afrikadagvieringe is op kuns, kultuur en erfenis, en hoe om die Afrika te bou wat ons wil hê. Hierdie viering op die hele vasteland roep ons op om na diegene te kyk wat die spitwerk gedoen het om die kulturele erfenis van ons land en ons kontinent te bou.

 

Stel u gerus voor, die digters wat ons onlangs verloor het, nou bymekaar tydens ‘n hemelse poësielesing. Kan u ‘Bra Willie’ Keorapetse Kgositsile by die mikrofoon voorstel? Sandile Dikeni en Stephen Gray, Adam Small en Chris van Wyk het by hom aangesluit. Ons poësievoorouers lag en gesels in die flikkerende lig terwyl Chris Zithulele Mann met sy kitaar waai.

 

Die hele persverklaring kan by die volgende skakel gelees word:\

 

https://www.avbobpoetry.co.za/Blog/View/67

 

 

 

 

 

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Poësie en selfrefleksie – ‘n blik onder die oppervlakte
Persvrystelling: AVBOB Poetry →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d