Ingrid Jonker-prys: kortlys op 14 Junie bekend

 

 

 

Die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse debuutdigbundels wat in 2019 en 2020 gepubliseer is, word op 14 Junie 2021 om 23:00 op Versindaba bekendgemaak.

 

Bookmark and Share

Comments are closed.