EXEGESE
Het gedicht heeft nu ook al zijn woorden
wit gekleurd, doorzichtig, en onleesbaar
gemaakt dank zij hemelse misverstanden,
ten slotte onder rododendrons verborgen.
De lezer als historische bezienswaardigheid
door eigen ogen in verlegenheid gebracht
is vragend ontsnapt aan elk mensenwerk en
zwijgt in de hem ontglippende verbeelding.
Want de poëzie begint vandaag hier en nu
op de uitgewiste grens van het herkenbare.
Zij beweegt in een nacht nog voorwereldlijk
steeds voorafgaand aan elk denkvermogen.
© Willem M. Roggeman, 2021
A! Dankie, Daniel – wonderlik, die opdiep uit die geheue met jou fyn-fyn digtersoor.
Naskrif oor “Exegese” van Roggeman:
in die WAT staan onder “NAAT” onder meer die volgende welluidende sin van die filosoof Versfeld (hoopgewend vir die leser van die ontglydende betekenis in ‘n gedig):
Vir jou klipwerk het jy … kliphamers nodig … Soek die naat …, tik langs hom af, en skielik val die klip oop (M. Versfeld: Tyd, 1982, 8).
Soos ‘n handleiding nie net vir kliphuisbouer/kraalmuurbouer/beeldhouer nie, maar ook vir digter/leser/kritikus by NP van Wyk Louw se “Klipwerk” en “Die beiteltjie”.
D.J. Opperman se “Gebed om die gebeente”: “die kalkwit bondel beendere … onder die roosmaryn”.
Voortreflik-stimulerende gedicht, Willem M.,
bedankt.
Glashelder.
Punt nul van poëziekritiek.
Het geef te denken –
1.
“Die kript bly, die sjibbolet bly geheim (…)vir altyd anderkant die bereik van hermeneutiese uitputting”- Derrida (Schibboleth pour Paul Celan, 1986)
2.
Die lyk begrawe onder die bitterbessiebos” – ‘n eggo van ver, “begrawe onder die roosmaryn”. Van wie? Van waar? Met ‘n “rooi strik om die pinkie-beentjie”, en “waar is die ander beentjies dan” (“Klipwerk”)?
Zou men durven zeggen ware, echte poëzie is immer-ontglippend “het “ONherkenbare”? The ineffable? Die ontglydende, wegglydende?