Rosa Smit sterf

 

 

 

Versindaba het met leedwese verneem dat die digter Rosa Smit Dinsdagaand 20 Julie aan Covid-19 oorlede is. Haar nuutste digbundel, “Die slingerplant se wintergoei”, sou binnekort bekendgestel word. Ons harte gaan uit na haar vriende en familie.

Bookmark and Share

Comments are closed.