Skryf ‘n haikoe vir Vrouemaand

 

 

Augustus is Vrouemaand. Versindaba nooi alle digters om, ter viering van Vrouemaand, ‘n haikoe te skryf oor ‘n vrou / die vrou / vroue met ‘n verwysing na ‘n seisoen. Die kompetisie sluit op 31 Augustus 2021, waarna ‘n wenner aangekondig sal word. Die beste haikoe wen R500.

Almal mag deelneem. Elke deelnemer word beperk tot 5 haikoe. Versindaba behou die reg voor om te besluit of ‘n inskrywing op die tuisblad gepubliseer word of nie.

Stuur jou inskrywing na Versindaba by taljard.marlies@gmail.com

 

 

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*