René Bohnen. vier generasies

 

vier generasies

vrouens glimlag agter glas:

geparste blomme

 

© René Bohnen, 2021

Bookmark and Share

8 Kommentare op “René Bohnen. vier generasies”

  1. Lieflik, René! Veels geluk met jou verjaarsdag!

  2. René Bohnen :

    Dankie Myra!

  3. Rachel Kruger :

    Treffend René!

  4. Thina Olivier :

    Lieflik

  5. Wil dit raam René – dis SO mooi!

  6. Outstanding Rene Bohnen

  7. Marilyn Fourie :

    So much in 3 lined. How fitting! It encompasses everything. I love it René!

  8. Gerrit Theron :

    Die vrou se blymoedigheid en behoudende eienskappe oor geslagte heen word eenvoudig dog skitterend uitgebeeld.

Los kommentaar

 

*