Johann de Lange wen ATKV-woordveertjie

 

 

Die digter Johann de Lange is vanjaar die wenner van die ATKV-woordveertjie vir poësie. Hy wen die prys vir sy bundel Die meeste sterre is lankal dood.

 

https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/atkv-deel-sy-woordveertjies-uit-20210916

 

 

 

Bookmark and Share

2 Kommentare op “Johann de Lange wen ATKV-woordveertjie”

  1. Joan Hambidge :

    Hartlik geluk met hierdie veer! Jou digterskap beteken vir my en vele lesers geweldig baie.

    Jou verse is afgerond sonder om bloedloos te raak.

  2. Alwyn Roux :

    Hierdie bundel is werklik ‘n hoogtepunt, nie net vir De Lange se poësieoeuvre nie, maar ook vir Afrikaans. Die veertjie is welverdiend. Geluk aan die digter.

Los kommentaar

 

*