Liefdesgedigte à la Neruda

 

 

 

LW: DIE PRYSGELD VIR HIERDIE KOMPETISIE WORD VERDUBBEL TOT R2 000.

 

Ons kondig hiermee ‘n nuwe kompetisie aan vir digters wat reeds ‘n solobundel by ‘n gevestigde uitgewer gepubliseer het:

Skryf ‘n liefdesgedig met ‘n Neruda-reël as titel.

Gedigte kan aan die Inhoudsbestuurder van Versindaba voorgelê word as ‘n aanhangsel in Word-formaat aan ‘n e-pos. Die e-posadres is:

taljard.marlies@gmail.com

Die kompetisie sluit op 30 November 2021. Digters mag ‘n maksimum van 3 gedigte voorlê.

Die pryswenner ontvang R2 000.

 

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*