20 October 202120 October 2021 Susan Pike. Klets en swets Klets en swets ‘n Rapper wat woon aan die Rand rym vrolik die land aan die brand hy klets en hy swets so koel byderwets maar lê nou kapot op die strand. © Susan Pike, 2021 Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)