2 November 2021 Hannes Visser. Kerktorings Kerktorings Die kerkraad hoor Maandag eers alles Hul vra of mevrou dominee dan mal is Sy’t glo aan koerante loop vertel Alle kerktorings is uit die hel want, meen sy, elkeen trek op ‘n fallus © Hannes Visser, 2021 Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Like this:Like Loading...