Joan Hambidge groet UCT

 

 

Luister by die onderstaande skakel na Joan Hambidge se afskeidstoespraak by UCT:

 

https://www.news.uct.ac.za/article/-2021-11-05-prof-joan-hambidge-gives-a-message-on-behalf-of-uct-academic-staff-retiring-from-uct-in-2021

 

 

 

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Joan Hambidge groet UCT”

  1. Annora Eksteen :

    Baie dankie vir die wonderlike video. Ek kon maar net aan die einde, na die allerpragtige gedig, in stilte hier in my bed met my ou katjie lê en luister na die deurdringende sagte reën wat sedert gisternag hier in Randburg digby Deltapark val.