Johann de Lange wen SALA-Poësieprys

 

 

 

Johann de Lange is die naweek aangewys as die South African Literary Awards (SALA) se wenner van die 2021-Poësieprys vir sy bundel Die meeste sterre is lankal dood  (Human & Rousseau, 2020). Hy het met digters van alle amptelike tale in Suid-Afrika meegeding. Namens Versindaba: Baie geluk, Johann. Jy verdien hierdie prys!

 

Bookmark and Share

2 Kommentare op “Johann de Lange wen SALA-Poësieprys”

  1. Johann de Lange :

    Baie dankie, Marlies.

  2. Joan Hambidge :

    Baie geluk! Welverdiend.