Groen Galery vereer Mont du Toit kwatryn-wenners

 

 

 

 

“Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) is verheug om kreatiewe kragte met Versindaba, ʼn webblog vir die Afrikaanse digkuns, te snoer om hul 2021 Mont du Toit Kwatrynkompetisie se wenkwatryne en kortlysinskrywings in die Groen Galery uit te stal. Hierdie tydelike uitstalling plaas die kollig op die drie wenners, Daniel Hugo, Herman Wasserman en Alwyn Roux, asook die ander 17 deelnemers se werke wat die kortlys gehaal het.”
Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Groen Galery vereer Mont du Toit kwatryn-wenners”

  1. Helene Pretorius :

    Stuur asb gereeld nuusbrief en inligting
    By voorbaat dankie

Los kommentaar

 

*