Neels Jackson. Vreemde lente

 

Vreemde lente

 

 Laatwinter in die land van die sonneblom

is daar geen teken van ’n lente wat kom.

Al wat bloei, is die dood: die helder

flertse kleur van bom op bom op bom.

 

© Neels Jackson, 2022

 

Bookmark and Share

Comments are closed.