Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
6 April 2022

Alwyn Roux. Samespraak: Klimaatdigters (13 April)

Op Woensdag 13 April vind daar weer ’n aanlyn seminaar van Samespraak plaas. Samespraak is ‘n aanlyn studiegroep wat sigself ten doel stel om gesprekke te inisieer en vensters oop te maak wat ‘n uitsig bied op, naas die duidelike verskille, raakvlakke en kulturele verbande tussen Nederlands en Afrikaans. Samespraak is nie alleen gerig op ondersoekers uit Suid-Afrika, Namibië en die Lae Landen nie, maar ook op ondersoekers uit ander lande waar Nederlands en/of Afrikaans aangebied word.

Almal is welkom om op Woensdag 13 April (van 14:00 tot 15:30) via Zoom in te skakel vir ‘n gesprek van Francine Maessen (UvA) en Alwyn Roux (UNISA) met Els de Groen, Pieter Odendaal en Susan Smith oor die “klimaatdigters”-inisiatief (www.klimaatdichters.org) en hul projekte.

Klik op die onderstaande skakel om die aanlyn seminaar by die woon:

Join Zoom Meeting
https://us02web.zoom.us/j/85690293665?pwd=T3pVZERoeENWTm1Ib3NiRmdFRmR3dz09

Meeting ID: 856 9029 3665
Passcode: 615895

Vir meer inligting kan u vir Alwyn Roux kontak (erouxap@unisa.ac.za).

*

Op woensdag 13 april vindt er weer een online seminar van Samespraak plaats. Samespraak is een online studiegroep die zich tot doel heeft gesteld gesprekken te initiëren en vensters te openen die uitzicht bieden op, naast de evidente verschillen, raakvlakken en culturele relaties tussen het Nederlands en het Afrikaans. Samespraak is niet alleen gericht op onderzoekers uit Zuid-Afrika, Namibië en de Lage Landen, maar ook op onderzoekers uit andere landen waar Nederlands en/of Afrikaans wordt gedoceerd.

Iedereen is welkom om op woensdag 13 april (van 14.00 tot 15.30 uur ) via Zoom in te schakelen voor een gesprek van Francine Maessen (UvA) en Alwyn Roux (UNISA) met Els de Groen, Pieter Odendaal en Susan Smith over het initiatief “klimaatdichters” (www.klimaatdichters.org) en hun projecten.

Klik op onderstaande link om het online seminar bij te wonen:

Join Zoom Meeting
https://us02web.zoom.us/j/85690293665?pwd=T3pVZERoeENWTm1Ib3NiRmdFRmR3dz09

Meeting ID: 856 9029 3665
Passcode: 615895

Voor meer informatie kunt u contact opnemen met Alwyn Roux (erouxap@unisa.ac.za).

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Alwyn Roux. Samespraak: Daniel Hugo, Nachoem M. Wijnberg en Martjie Bosman
Pieter Odendaal. Twee boekbekendstellings →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d