Mellet Moll. Noctuidae

 

 

 

Noctuidae

 “Moths settle down on the pane: small pale telegrams from the world.” – Tomas Tranströmer

 

Daar het ’n vaalgrys telegram gekom

tussen die skemermotte teen sy ruit:

Die kersiebome sal weer eendag blom

en die enigma sal homself ontsluit.

 

© Mellet Moll, 2022

 

Bookmark and Share

Comments are closed.