Marieta McGrath. Paringswens

 

 

 

Paringswens

 

Die mantis se selfvernietigende paringswens,

die militêre operasie van die mier,

laat my vra: Is mens hier soos die dier,

of die dier hier soos die mens?

 

©Marieta McGrath, 2022

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*