Joan Hambidge. Oggendmeditasie 9

  Oggendmeditasie 9   Ek is ‘n tricoteuse wyl die koppe rol nou staan my ghremmer eks op hol   als is reeds beskryf deur ander aksenawel in die blouboek van Dirk met sy snawel   al die beelde oor die bovenstebeste het Boerneef reeds geskep van die verste   punt tot hede, kyk onse … Continue reading Joan Hambidge. Oggendmeditasie 9