Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 62(2)

 

 

Die nuutste weergawe van die Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 62(2), is by die onderstaande skakel beskikbaar:

 

http://ojs.tgwsak.co.za/index.php/TGW?fbclid=IwAR12-MzKbVwErAo7r_ff0Cj-ElrUAwSksb__I8X8HKWICpJ2T71NJgqM7XA

 

Hierdie uitgawe bevat onder andere ‘n huldiging vir prof. Jacques van der Elst wat onlangs oorlede is, asook gedigte van Hennie Pieterse.

 

Bookmark and Share

7 Kommentare op “Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 62(2)”

  1. Fiona Dowling :

    “Hennie”?!

  2. Joan Hambidge :

    Fiona, Henning Pieterse se skryfnaam is HJ Pieterse.

  3. Fiona Dowling :

    I have met him. I know him. But he was never known as “Hennie”! Look what it says here above – “gedigte van Hennie Pieterse”.

  4. Mellet Moll :

    Ek is onseker of dit wel gedigte van HJ Pieterse is. Wanneer ‘n mens die skakel volg, dui die Tydskrif vir Geesteswetenskappe aan dat die gedigte deur ene Hennie Pieterse ingestuur is. ‘n Mens sou aanvaar dat die tydskrif nie so ‘n ooglopende fout sou maak nie.

  5. Mellet Moll :

    Ek het nou nagelees. Daar bestaan ‘n Prof Hennie Pieterse wat gemoeid is met teologie. In ‘n onderhoud verklaar hy sy belangstelling in Afrikaanse digkuns. Die vermoede is dus dat daar na hom verwys word in bostaande.

  6. Joan Hambidge :

    HJ Pieterse = Henning Pieterse, die digter.
    Hennie bekende boerenaam.
    Dis nie die bekroonde digter nie. Die HJP gekies in die 80er jare omdat daar ‘n onderwyser was met dieselfde naam.
    Die redakteur sal beslis nie so ‘n fout maak nie.

  7. Mellet Moll :

    Korrek.

    Ek vermoed dus die digter waarna hier verwys word die onderstaande is:

    https://www.litnet.co.za/author/hennie-pieterse/

Los kommentaar

 

*