6 July 2023 Eduan Naudé. Hoe om Japannese poësie te skryf Hoe om Japannese poësie te skryf Verf gestreepte prentjies op ‘n rol papier: dié driehoekberg en ‘n tak blommetjies, nog meer: ‘n tempel, swaard en blokkies sushi, en hang dit vertikaal teen ‘n hout-en-papier-muur. © Eduan Naudé, 2023 Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)