Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
29 August 202316 August 2023

Mellet Moll. Wannéér ons dwerge word

 

Wannéér ons dwerge word

Jacques Brel

 

Die swart basalt sal steeds die water breek

en in die grysstof van vulkane op ons wag.

Die doodskleed van die laagste lug sal vlak

vanoor die dyke en die Schelde vlae hang

op halfmaste wat bo die Grote Markt oprys.

 

En Antwerpen sal soos ’n Vlaamse minlose

afsydig in die ysreën van die Noordsee kyk

want ons, die dwerge, sal soos wolke word

wat rou omdat die bome in die woude sterf

en die Ardenne en die burge afskeid neem.

 

Ja, ons sal die fantome bo die seilers wees

wat afkyk oor die bootman in die stormsee

wanneer ons name teen die leistene verskyn.

Maar ek is nogtans bang Jojo, my asem vlak:

hou styf my hand, en moenie weggaan nie.

 

 

 

© Mellet Moll, 2023

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Mellet Moll. Middernag in Wene
Mellet Moll. Nawalni (1976 – 2024) →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Anne-Marie Bartie. alpha centauri
  • Stephan du Toit. Witgatboom
  • Anne-Marie Bartie. kalf

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Tristia en Alberto Manguel
  • Digtersprofiel: Melanie Grobler
  • Daniel Hugo. Winternag
  • Vincent Oliphant. Soos
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Nuwe publikasie: “Troilus and Criseyde” in Afrikaans vert. deur Johan Boje18 November 2025

    Dié inleiding is inderdaad ‘n aptytwekker soos min.

  2. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Philip de Vos – die boek op die regte oomblik17 November 2025

    Inderdaad 'n wonderlike boek vir sowel jeuglesers as volwassenes. Vol slimmighede en ou wyshede. As kenner van die tarot sien…

  3. Aldre Lategan on Joan Hambidge. Philip de Vos – die boek op die regte oomblik11 November 2025

    Dankie, Joan, jou resensie is net so 'n lekkerte om te lees soos Philip se boek.

  4. Marlies Taljard on Nuwe publikasie: “Troilus and Criseyde” in Afrikaans vert. deur Johan Boje10 November 2025

    Besonder insiggewende inleiding wat onmisbaar is wanneer mens so 'n vertaling lees. Baie geluk met 'n wêreldklas vertaling John Boje.

  5. Peet van Schalkwyk on Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek10 November 2025

    Baie dankie Vds

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d