4 December 2023 Hennie Maartens. détente détente vir henry kissinger het détente aangebreek hy kan nou ontspan van die real politiek op honderd het hy gegroet sonder om weg te breek van sy leermeester metternich se sistemiese kliek © Hennie Maartens, 2023 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...