30 December 2023 Leunis van Rooyen. stormjaer stormjaer don quijote het windmeulens gedaag om almal te verlos uit boeie; nes die digter soms heilige koeie reinigend deur die dip moet jaag © Leunis van Rooyen, 2023 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...
Reinigend deur die dip. Ek stem saam.