Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
15 January 20247 February 2024

Bywerking van digtersprofiele

Versindaba probeer om ‘n volledige databais van digtersprofiele van gepubliseerde digters by te hou. Ons kry egter gereeld versoeke van navorsers en skole om dié profiele by te werk aangesien baie daarvan verouderd is.

Dit is elke gepubliseerde digter se eie verantwoordelikheid om sy/haar digtersprofiel op datum te hou. Daarom versoek ons alle digters wat al ‘n bundel by ‘n hoofstroomuitgewer gepubliseer het, om bygewerkte profiele aan die Inhoudsbestuurder van Versindaba taljard.marlies@gmail.com te stuur in die volgende formaat:

  • 2-3 sinne agtergrondgeskiedenis, bv. waar die digter gebore is en grootgeword het, skoolgegaan en studeer het en wat sy/haar beroep is.
  • Publikasiegeskiedenis (indien verkies, kan aangedui word hoe bundels in die media ontvang is). Datum van uitgawe is belangrik.
  • Pryse/toekenings ontvang. Die jaar waarin die prys/toekenning ontvang is, is belangrik.

Let wel: ‘n Digtersfrofiel is nie ‘n CV nie, en daarom is ons slegs in die kreatiewe werk van die digter geïnteresserd.

Profiele van lewende digters wat duidelik verouderd is, sal van die databasis verwyder word.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Feesmaalgang" (Dietloff van der Berg)
  • Resensie: “De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” (Yves T’Sjoen)
  • Resensie: "Ontbloot" (Marthé McLoud)
  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)

Nuutste bydraes

  • Margaret Cordier-Biermann. Wie het Tyd die doodstraf opgelê
  • Joan Hambidge. Cloete en die klassieke verwysings
  • Johann Lodewyk Marais. Peter Singer
  • Dietloff van der Berg. Hoor die metafoor
  • Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies

Nuutste kommentaar

  1. margaret cordier on Dietloff van der Berg. Hoor die metafoor18 April 2026

    Dankie Dietloff vir ʼn veelseggende en insiggewende skrywe!

  2. Bernard Odendaal on Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies17 April 2026

    Lekker laat jy my lag, Hennie! Humor werk ‘n bietjie soos salf.

  3. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. brief   onversend17 April 2026

    Dankie, René.

  4. Hendrik Botha on Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies17 April 2026

    Uitstekend parodie! Welgedaan!

  5. linda claassen on Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies17 April 2026

    Briljant en pure lekkerkry!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d