19 February 2024 Margaret Cordier. Zeitgeist 4 Zeitgeist 4 dae lê opgekerf in kalenders maande sit soos skrif teen die muur jare is weggesteek agter gordyne nie van yster of bamboes maar papirus van selfregeer se oes © Margaret Cordier, 2024 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…