17 March 2024 RIV Menno Stenvert Menno Stenvert is op Donderdag 14 Maart op sy verjaarsdag oorlede is. Hy was 81 jaar oud. Hy is die digter van die bundel Vrugvlies (1986). Stenvert was ‘n narkotiseur van beroep. Hy het in 2008 afgetree en hom toe op Stilbaai gevestig. Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Like this:Like Loading...