18 March 20248 March 2024 Hennie Nortjé. Trekvoël Trekvoël As koue fronte dreig om te vermoei, raak ek weer trekvoël, ’n somerbesoeker om hier in die laagtes oor als wat waarlik saak maak, so sonnig te kom broei. © Hennie Nortje, 2023. Noord van Malelane, Turksvy Publikasies Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...