Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
30 May 2024

Hannes Visser. Die buitekant

 

Die buitekant

 

ek het ‘n vertaalde boek gelees

Die buitekant van Meneer Jules

wat dood op die rusbank sit waar

hy besig was om koerant te lees

sy vrou vertel niemand want sy het

nog te veel om hom mee te deel

 

soms om tienuur kom die buurvrou

se seun om ‘n potjie skaak te speel

met die buitekant van meneer jules

hy weet die binnekant is lankal weg

en net hy en die vrou weet daarvan

en soms laat hy die dooie man wen

 

snags skrik ek wakker en wonder of

ons almal dalk ook net buitekante is

met binnekante wat lankal weg is

en iemand kom elke dag  vir ‘n spel

en laat ons dan en wan ‘n potjie wen

sodat ons kan aanhou met asemhaal

 

*Die buitekant van Meneer Jules deur Diane Broeckhoven. Vertaal deur Christine Barkhuizen le Roux (Naledi 2015)

 

© Hannes Visser, 2024

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Hannes Visser. Ne regrette rien (M)
Hannes Visser. Brief →

2e gedagtes oor “Hannes Visser. Die buitekant”

  1. Louise says:
    4 June 2024 at 11:01

    Die doppe waarmee ons onsself omhul. Mooi gedig Hannes. X

    Reply
  2. Meyer van Tensburg says:
    30 May 2024 at 15:47

    Hannes, dit laat my funk aan my gedig “Dolleeg” alhoewel myne nie oor die liggaam se dood handel nie, maar die duel s’n

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Anne-Marie Bartie. alpha centauri
  • Anne-Marie Bartie
  • Stephan du Toit. Witgatboom

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Brief, 10 November 2025
  • Carina van der Walt. Paryse dagboek
  • Joan Hambidge. Philip de Vos – die boek op die regte oomblik
  • Nuwe publikasie: “Troilus and Criseyde” in Afrikaans vert. deur Johan Boje
  • Digtersprofiel: Mari Grobler

Nuutste kommentaar

  1. Peet van Schalkwyk on Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek10 November 2025

    Baie dankie Vds

  2. VDS Brink on Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek8 November 2025

    Peet, dit is aangrypend mooi!

  3. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)3 November 2025

    Dankie, Joan.

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)31 October 2025

    Was es ist! Puik vertaal.

  5. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)30 October 2025

    Dankie, Willemien du Preez. Fried skryf verrassend boeiende gedigte vol abstrakte selfstandige naamwoorde - dit waarteen gewoonlik gewaarsku word deur…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d