Geagte kollegas
Dit is vir ons ’n groot voorreg om die finale program (hieronder) aan te kondig vir die komende seminaar getiteld “Breytenbach en sy innerlike Afrikas / Breytenbach en zijn innerlijke Afrikas”, wat op 17 Oktober 2024 van 10:00 tot 12:30 (GMT +2) via Zoom plaasvind.
Ons het ’n aantal referate van vooraanstaande sprekers wat elk op Breyten Breytenbach se verbeeldingswerk oor Afrika sal reflekteer.
Sien asseblief die onderstaande program vir besonderhede.
Zoom-skakel:
Zoom Meeting Link: https://us02web.zoom.us/j/83069927899?pwd=E2FIKbaQAuqSTLtQ3xhWJOcYGbMiXY.1
Meeting ID: 830 6992 7899
Passcode: 981199
Ons sien uit daarna om julle almal daar te verwelkom. Deel gerus die uitnodiging aan belangstellendes.
Vriendelike groete
Alwyn Roux en Yves T’Sjoen
♦♦♦♦
Gents Centrum voor het Afrikaans en Studie van Zuid-Afrika
in samewerking met Samespraak bied aan / presenteert:
Breytenbach en sy innerlike Afrikas / Breytenbach en zijn innerlijke Afrikas
Datum: 17 Oktober 2024
Tyd / Tijd: 10:00 – 12:30
Platform: Zoom
Program / Programma:
10:00 – 10:30:
Yves T’Sjoen
‘my afrika ek kom/ek laat niemand op my kop sit nie/kophou breyten breytenbach’
Over constructies van Afrika en het ‘I-land’
10:30 – 11:00:
Charl-Pierre Naudé
Breytenbach en die Afrika-moderne as verbeeldingkonstruk
11:00 – 11:30:
Anke van der Merwe
‘Jan Afrika’/‘Jan Afrikaner’/‘Afrika Fuifgat Bibberbek’
Die ontwikkeling van identiteit in die Breytenbach-oeuvre met spesifieke verwysing na die Afrika-motief
11:30 – 12:00:
Alwyn Roux
Die abstrakte en konkrete verbeeldings van Afrika in drie gedigte van Breyten Breytenbach
12:00 – 12:30:
Andrew Nash
Marx, Ho Chi Minh, Breytenbach