22 December 202423 December 2024 Nuwe publikasie. Antjie Krog: ‘n Ondersoekte lewe Nog ‘n nuwe boek in die reeks oor Herzogpryswenners het pas verskyn. Antjie Krog: ‘n Ondersoekte lewe (Louise Viljoen Redakteur). Dit is ‘n publikasie van die SA Akademie, uitgegee deur die SA Akademie en Protea Boekhuis. Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Like this:Like Loading...