Johann de Lange het voor sy afsterwe verskeie digters gevra om bydraes te lewer vir ‘n boek oor Wilma Stockenström wat hy besig was om saam te stel. Ons het ongelukkig nie ‘n lys van bydraes wat nog uitstaande was nie. Ons wil graag die boek so gou as moontlik laat verskyn en versoek dus almal wat nog werk uitstaande het om dit aan die uitgewer, Johan Coetzee van Naledi, te stuur by die onderstaande e-posadres. Merk dit asseblief “Wilma Stockenström bydrae”.
naledi@mweb.co.za
Baie dankie.
Johann Coetzee
Joan Hambidge
Marlies Taljard