Saterdag 10 Mei 14:00 –16:00
Sunset Books
Heinecke Straat 9
Strand, 7140
078 801 8218
udine@sunsetbooks.co.za
Dietloff van der Berg in gesprek met Annette Versluis oor Rumi: Liefdesverse en aanhalings en Feesmaalgang
Datum: Woensdag 14 Mei 2025 10:00–11:00 Vir bywoning kontak asb.
Plek: Durbanville Biblioteeksaal Lesley van der Vyver
R50 vir gaste. teachervdv@gmail.com
Verversings, koffie of tee sal bedien word. of 0834604571