Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
1 December 202511 December 2025

Desemberdinge: Desembergedig & “Wat lees jy?”

 

Daar is vanjaar, benewens ons gewone aanbod, twee  Versindaba-aktiwiteite waaraan ons lesers kan deelneem.

  1. Desembergedig

Skryf ‘n gedig oor enige iets wat jy met Desember assosieer en stuur dit aan Die Inhoudsbestuurder, Versindaba, taljard.marlies@gmail.com

Gedigte moet elk afsonderlik as ‘n Word-dokument by ‘n e-pos aangeheg wees. Gebruik asseblief Arial 11-punt, enkelspasiëring.

2. Leesverslag

Skryf ‘n verslag van 500 – 800 woorde oor ‘n boek (enige genre, enige taal) wat jy op die oomblik lees en wat ‘n besondere indruk op jou maak / gemaak het. Stuur aan Die Inhoudsbestuurder, Versindaba, taljard.marlies@gmail.com

Bydraes moet elk afsonderlik as ‘n Word-dokument by ‘n e-pos aangeheg wees. Gebruik asseblief Aria 11-punt, enkelspasiëring.

Ons belowe om soveel as moontlik inskrywings van goeie gehalte te plaas.

Lesers mag soveel gedigte en leesverslae instuur as wat hulle wil.

Na 31 Desember sal ons beoordelaars enkele inskrywings uitsoek aan wie ons ‘n pakkie boeke sal stuur. Een deelnemer per kategorie ontvang R500.

Gedigte en leesverslae moet lesers se eie werk wees en kopiereg moet soos volg aan die einde aangedui word:

© Suur Pruim, 2025

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d