19 February 2026 Carla Botha. Afskeid Afskeid Die kwik raak al luier — herfs is op pad, die kat se son-kolletjie skuif stadig, die kat skuif saam. Gister is Alya se pa oorlede. Begrafnis is ook ’n manier van groet. Ek hou nie van winter nie. © Carla Botha, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…