Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Soekresultate vir: Pirow Bekker

Resensie: “Die bloei van blomme” (Pirow Bekker)

26 September 202527 September 2025 By Versindaba

    Resensie: Die bloei van blomme deur Pirow Bekker.  Naledi, 2025. Resensent: Daniel Hugo   Die bloei van blomme is Pirow Bekker (1935-2025) se twaalfde digbundel en dit het net-net postuum verskyn. Die digter doen hier finaal verslag van sy sterflikheid en stoflikheid. Dit bied aan hom ’n vooruitsig van bevryding – maar nie in…

Read More

Nuwe Bundel. Pirow Bekker: Die bloei van blomme

19 August 202519 August 2025 By Versindaba

Die bloei van blomme Pirow Bekker Die bloei van blomme is Pirow Bekker se twaalfde digbundel, ’n bundel kinderverse inbegrepe. Dit is vanjaar presies sestig jaar sedert die verskyning van sy debuutbundel Die klip sing. In Die bloei van blomme vind die leser ’n selfs hoër mate as voorheen van sy – nou op byna…

Read More

Pirow Bekker. Aan ‘n kardioloog

4 October 20243 October 2024 By Versindaba

  Aan ‘n kardioloog   Hierdie tikskrif, geagte dokter Van der Laan, is van ‘n ou tieker, so hittete geskors: Hartlik dank vir die pasmaat aan die bors – saam kan ons die lewenslas gemaklik tors.   © Pirow Bekker, 2024

Read More

Pirow Bekker. Muis en leeu in ouetehuis

3 October 2024 By Versindaba

  Muis en leeu in ouetehuis   So is hy dan “ouetuis” toe: met eie inwonende muis vir ‘n algemeen goeie nagrus, hartstilstande uitgepluis; geluidloos na die badkamer deur ‘n mynveld word ‘n sege, maar eers by die wenpaal brul die muisleeu onbesuis.   © Pirow Bekker, 2024

Read More

Pirow Bekker. Besoek van Basilikat

26 August 2024 By Versindaba

  Besoek van Basilikat (Vir  Anke)   Slapend in die woud van koorsboom en beton, het ek laasnag van ‘n tierkat besoek ontvang.   Met ‘n vlagie wind deur die geligte ruit (Het ek haar verwag?) het sy gekom, iewers met sagte pote op die bed geland.   Ek het opsluit gedink sy het gekom…

Read More

Pirow Bekker. Knipmes

26 August 2024 By Versindaba

  Knipmes (Vir Pirow)   Uit my plaasjeug, Seun, kom hierdie mes, ‘n Paul Krugermes, ‘n knipmes, Seun, vir wanneer die nood aan die man kom, selfs wanneer jou hande gebind is (Mag dit nooit so wees!)   Vir ‘n oop wond het mens hande nodig: Oupa het eenkeer sy jagmaat se lewe gered deur…

Read More

Pirow Bekker. Voortgang

24 August 202427 August 2024 By Versindaba

  Voortgang   Vryf die slaap uit jou oë, behoedsaam, want drome skuil daaragter, lê soos gister se sneeu opgehoop teen Rietspruit se wal. Kyk hoe die son skyn op die opgehooptes en skones.   En hulle sal versmelt om die littekens van die aarde te verplaas, die harde trekke te versag.   Môre is…

Read More

Pirow Bekker. Noodshulp

23 August 202421 August 2024 By Versindaba

  Noodshulp   Wees jy, woord, nog my neutekraker, nie los van as nie, nie lomp betrekkend, oordrewe peanutbevarker – dis alles nie jou styl nie. Jy wil juis die kans aangryp om jou staal ten toon te stel.   Eers het ek gespeel, want neute bied hul aan vir spel en die heiligheid van…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 10
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling

Nuutste bydraes

  • Daniel Hugo. Donald Riekert (1947-2011)
  • Anton Döckel. NPvWL
  • Koos de Wet. Houtkappers
  • Anton Döckel. Klipskerwe
  • Krige Visser. stroper

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Anton Döckel. Klipskerwe6 July 2026

    Treffend, Anton.

  2. Marieta McGrath on Anton Döckel. Klipskerwe6 July 2026

    Mooi.

  3. Marianne de Jong on Ilse van Staden. en as ek doodgaan3 July 2026

    Treffend.

  4. MC du Plessis on Anne-Marie Bartie. slenterskemer30 June 2026

    SLENTERSKEMER is 'n treffende en diepgaande besinning en gedagtes oor identiteit en verlies van die verlede. Dit oorbrug die gaping…

  5. Alwyn Roux on Joan Hambidge. Ander name die sluimer nog28 June 2026

    Uitstekende vers.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon