Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Breyten Breytenbach. Vertaling in Engels

15 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (82)   Breyten Breytenbach. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur Bester Meyer.    6.14     the chameleoflage   writing – the tongue skinned bare but for you the heart will (be) whisper-(s)ing again on how to camouflage silence in escaping death’s darkwhistling-tongue   you would not know it and…

Read More

Boerneef. Speelse herskrywing in Duits

14 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (81)   Boerneef. Speelse herskrywing vanuit Afrikaans in Duits. Vert. deur Robert Schall.   Heimweh: Schwarzwälder im Buschmannland                               (Mit der Bitte um Verzeihung, Herr Boerneef)   Scheintermond leuchterstern? voll gnad und wahrheit vor dem herrn? zuhausach liegt imschwarzwaldfern und buschmannland nur buschmännern   ***   Boerneef  …

Read More

Saaleha Idrees Bamjee. Vertaling in Afrikaans

13 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (80)   Saaleha Idrees Bamjee. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elmarie Viljoen-Massyn   Vlegsels   Dogtertjies word in die steek gelaat deur ons wat geen opsies aan hulle bied nie. Dink aan die verspilling van ʼn vlegsel,   getrek en geolie en ge-Love-in-Tokyo.   God het aan…

Read More

Jan Wagner. Vertaling in Afrikaans

13 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (79)   Jan Wagner. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Robert Schall.    geers   »Seweblad (Aegopodium podagraria), ’n vinnig groeiende onkruid, […] word ook tuinmansverdriet, kruip-deur-die-tuin of geers genoem.« – af.wikipedia.org –   nie te onderskat nie: die geers met die begeer reeds in sy naam –…

Read More

Herman Hesse. Vertaling in Afrikaans

12 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (78)   Hermann Hesse. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Elisabeth Hentschel.   Lewensfases   Soos elke bloeisel verwelk, en elke jeug In ouderdom wegkwyn, so blom elke lewensfase, Blom ook elke wysheid en elke deug Wanneer dit hul tyd is, maar nie ewigdurend. Met elke roep van…

Read More

Coral Bracho. Vertaling in Afrikaans

11 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (77)   Coral Bracho vertaling van Spaans in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter.   Uit hierdie lig    Uit hierdie insnydende lig, soos ’n fyn vlam, die ewigheid. Uit hierdie aandagtige tuin, uit hierdie skadu, die tyd, en hy stel sy drumpel oop, daar binne word dinge gemagnetiseer. Hulle…

Read More

Nini Bennet. Vertaling in Engels

11 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (76)   Nini Bennet. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur Marieta McGrath.   Scale   My mom is the drift of the Dead Sea, the floating shelf. Watertight, she holds disintegrated bone, scale, and shell; she has shown me gravity’s salvation. My mom is tideless, from her emanates…

Read More

Patty Scholten. Vertaling in Afrikaans

11 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba-kompetisie vir vertaalde gedigte (75)   Patty Scholten. Vertaling van Nederlands in Afrikaans. Vert. deur Zandra Bezuidenhout.   Die dood vir James Brockway   Vergeet maar dat daardie bot vent jou sal oorslaan. Of ooit sal bel om te verneem: “Is die tyd geleë?” Hy kom te vroeg, te laat, sy sens kap teen…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 145
  • 146
  • 147
  • 148
  • 149
  • 150
  • 151
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

  2. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  3. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  4. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  5. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon