Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Hennie Nortjé. Voorbeeld

13 April 201512 April 2015 By Versindaba

Voorbeeld   Julle skandbeelde staan nou knus saam-saam weg gepakkamer tot wie weet wanneer of waar die malligeid hom dalk weer herhaal. Vir die blertsende meeu en die skarrelende rot verrys gelukkig binnekort nuwe teikens om van voor af te bemors. Maar, o my liewe tyd, kyk: iemand het Mandela s’n bloosrooi gaan bespuit.  …

Read More

gilbert gibson. Twee gedigte

13 April 20159 April 2015 By Versindaba

ek;[beminuslaafs]   ek;[beminuslaafs]want.u.sal..enige//iets doenom..my.kinders.te.help=en ek;[beminuslaafs]..want)elke keer.as u.aan.my.raak[]..skryf.ek//weer.iets/neer ek;[beminuslaafs]toe.u.iets{uitmy-oë-uit-vee}diedeernis. ..deernis, ek;[beminuslaafs]u;draai;myaan[ʼn.switchblade.]/. ek;[beminuslaafs]ie[u]mand.wat-niesleepvoetloop-nie: ek;[beminuslaafs]want[[=.ek.het.die.here,/maar.die.here.het.mynie. ek;[beminuslaafs]..soos..ʼn..slaaf//     *     steel.[ ʼn trekkerbattery om:   steel.[ ʼn trekkerbattery om: ʼn ou motor aan()die gang te kry ..breker.die.wag.hond[en –e]..wag & begin+te.blaf . en.ry[duiseligheid]seker../[of-]bang +deur.die’ogiesd raad h ei-ning…..oupa{komuitgehardloopuit..: die.’huis.’uit die slaap}op.ʼn.drafstap. ./hy.lyk.jonger>&gesond.//..ditlyksoosʼnrooi. steel.[ ʼn trekkerbattery om:   © gilbert…

Read More

Stefaan van den Bremt. “De Meester en de Menigte”

12 April 20159 April 2015 By Versindaba

De Meester en de Menigte   De anatomieles   Daar ligt hij dan, binnenstebuiten, uitgekleed tot op de ziel, uitgekermd, afgenomen van de galg en van Jan Rap en zijn maat die zich vergapen kwam.   Scherp uw blik aan, heren, tot hij snijdt op de tafel van de doctor met die breed gerande hoed,…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Out of Africa

11 April 201510 April 2015 By Versindaba

OUT OF AFRICA   ’n Jong man het ’n week lank die vliegtuig uit ’n olieblik en draad geprakseer en op ’n straathoek te koop aangebied.   Hierdie maaksel het jy bly aangeskaf, op die glasblad van ’n tafel laat staan en een foto ná die ander geneem.   Die volgende dag staan die stuk…

Read More

Delphine Lecompte. Als de dood Spaans is, dan is het leven natuurlijk Pools

9 April 2015 By Versindaba

Als de dood Spaans is, dan is het leven natuurlijk Pools   Ik weet zo ontzettend weinig Ik moet mijn kennis dringend bijspijkeren Maar de lokroep van de kermis is enorm krachtig En de uitbater van het schietkraam zegt: ‘Je bent een ster. Je bent zo superieur intelligent, en je borsten zijn onweerlegbaar.’   Ik…

Read More

Jacobus van der Riet. Twee gedigte vir Palmsondag

29 March 201526 February 2015 By Versindaba

Die Heilige Profeet Dawid, die Psalmdigter (ong. 1040-970 v.C.)   Waar woon wysies wat niemand meer neurie nie, en waar melodieë voor iemand hul speel op ‘n lier? Waar skuil die woorde voor versugting of melankolie hul met veer en ink laat blink op perkament of papier?   Op watter noot en snaar moet die…

Read More

Anne-Ghrett Erasmus. “Moonshadows”

12 March 2015 By Versindaba

Moonshadows (Pa op 80 – happy birthday)   Pa, dis volmaan vanaand, dis wéér volmaan, happy birthday, Pa. Vier-en twintig volmane lank, vandat Pa weg is. Maar dis ‘n geil volmaan vanaand, nes pa se nuwe kaalkop kleinkind. (haar naam is Emma, Pa) oop, onskuldig, gul, geil, gelukkig soos die uil op Groenberg, wat fluit…

Read More

Joan Hambidge. Buenos Aires

9 March 2015 By Versindaba

Buenos Aires Lorca   Stad met ‘n obelisk en Rodin se denker (‘n replika glo maar vol verdigris), Cervantes se Don Kiesjot en vele rotunda: in my gedagtes keer ek vannag terug na jou. In ‘n steeg val die skuinslig van skemer, afskeid aan jou ónmoontlik en verdrietig. Wat snoer jy saam? Wat vertel jý…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 272
  • 273
  • 274
  • 275
  • 276
  • 277
  • 278
  • …
  • 323
  • Volgende

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Die dood as solesisme
  • Onderhoud met Marthé McLoud oor “Ontbloot”
  • 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (II)
  • Joan Hambidge. Oosterse digkuns  Deel I

Nuutste kommentaar

  1. Ilse on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)9 June 2025

    Dankie vir die lieflike vertalings!

  2. Heleen Louw on Jacobus Swart. Franz Kafka4 June 2025

    Treffend uitgebeeld. Jou vermoe om die essensie van 'n lewe' te omskryf is iets besonders vir my. En dan jou…

  3. Caren Kearley on Resensie: “Dawerende stiltes” (Caren Kearley)4 June 2025

    Dankie Maria, jy is welkom om my te kontak as jy een wil bestel. carenkearley@gmail.com. Ek is Ninni ewig dankbaar…

  4. Joan Hambidge on Ilse van Staden. Deursigtige oggend3 June 2025

    Beeldskoon hoe hierdie gedig vloei.

  5. Charl-Pierre Naude on Charl-Pierre Naudé. Mymering28 May 2025

    Hierdie is 'n interessante kommentaar deur jou, Hans. Dankie. Ek kou nog daaraan ... Ek moet nog jou opstel waarna…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon