VROEGERE LIEFSTEN Ze zeggen dat liefsten van vroeger, zij van wie men nooit meer zeker weet in welke mate zij van vroeger, ze zeggen dat vroegere liefsten soms het meest. Zéggen zij. Dat vroegere liefsten je vermoeien, je vermoedelozen. Dat vroegere liefsten aan de tralies in je hersens rukken en daar woekeren, daar…
Category: Gedigte
Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.
Danie Marais. Tjorts!
Tjorts! Die wêreld is alles wat die geval is het Wittgenstein gesê maar ek en die gevalle alles het mekaar verkeerd opgevryf jare lank het ek my swart hart kinderlik soos ‘n vuis vir revolusie gebal my tande vir ‘n ander wêreld geslyp. Maar op hierdie uitgewasde somerdag met die stad wat soos…
Cas Vos. Lot se vrou
Lot se vrou Na Anna Akhmatova Gen 19:26 Die vroom man is op Gods engel se spoor uitgestrek en helder teen die swart heuwel, maar praat tog met sorg in die vrou se oor: “Daar is tyd om nog terug te kyk, as jy wil, na Sodom se rooi torings waar jy gebore is,…
Bert Bevers. Redukt
REDUKT BEELDEN BERT TIMMERMANS / GEDICHTEN BERT BEVERS In 2009 stelde kunstenaar Bert Timmermans in de Antwerpse Galerie Zuid zijn reeks Redukt tentoon. Die inspireerde dichter Bert Bevers, die eerder Timmermans’ werk al opmerkte toen die in 2007 Nieselregen/Acts without words bracht in Tramway Anversois te Antwerpen, tot een gelijknamige cyclus: 8 gedichten bij elk…
Johann Lodewyk Marais. Dhow-wedvaart, Lamu
DHOW-WEDVAART, LAMU ‘n Gesoute seekaptein ken sy dhow en van jongs af die name van die wind. Tydens die wedvaart gee hy net meer tou. Romp en mas is op die eiland gebou, wat die deelnemers aan dié ambag bind. ‘n Gesoute seekaptein ken sy dhow. Tien bemanningslede sny die diepblou branders om die wenstreep…
Melanie Grobler. Wue aan die Parfuumrivier
Wue aan die Parfuumrivier ons drom saam onder die sambreel van ‘n banyanboom toe neem ‘n gids ons na die soom van ‘n vervalle franse kolonie saam stap ons deur digtheid van tyd, na die mark waar bome regop teen die rug van die middag staan. dis donker hier ‘n spinnekophaal tot by…
Johann Lodewyk Marais. Kremetart
KREMETART Adansonia digitata Met G.E. Wickens se kaart op my knie het ek ver agter hulle aan gery – van die Laeveld tot in die Sahel, van die Caprivi tot by Mombasa – en my aan hulle voorkome verkyk. Ver suid onder die boom by Tshokwane het ek ‘n merkie op die kaart gemaak…
Zandra Bezuidenhout. Sintese
SINTESE Ons vroegtes is `n viering gestrik in bloeiselgoed drome word traer gelint nagedagtes hang verlep en los verdriet staan ingebind in die rouringe van bome alle waarwordinge plant voort in bas en mospatrone intussen knoop ons digitaal die kosmos in koeplette vas uit aanvange en sluitstukke wat tik…