Beken wat angstig is (Voor Erick Kila) . Exordium Vuren halen harde muren neer. Een meer dat meren maakt, maakt dammen ook tegen zichzelf. Langs de gevolgde weg stort agressief het taalcement de diepte in. Het was altijd: waarom een crucifix, gekruimeld welke weg? Waarheen de vragen leiden die de orde om de rauwe orde…
Category: Gedigte
Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.
Breyten Breytenbach. Kleinreis deur ‘n vergete notaboekie
KLEINREIS DEUR ‘N VERGETE NOTABOEKIE * Dis bleekpers van kleur. Campus POCKET NOTEBOOK – small-sized notebook which can fit snugly into your pocket or bag. Agter-op staan : MADE IN JAPAN… Jy kan selde ‘n notaboekie weerstaan. Dikwels is dit die enigste ‘aandenking’ wat jy koop na ‘n besoek aan ‘n kunsmuseum of ‘n winkel…
Hennie Nortjé. L’ Agulhas: Vrydag, 13 November 2015
L’ Agulhas: Vrydag, 13 November 2015 Soos met die vroegste vaarders raak my kompas hier aan die Kaap van naalde ook vir ‘n oomblik deurmekaar, want in die simmetrie van strandkoolblare lees ek nou in ou Arabies gewyde verse. asof woordeliks uit die Groot Boek aangehaal. Maar dan meteens swiep die witkruis-paddavreter, skarrel man en…
Clinton V. du Plessis. Sela
Sela Die see gee nie meer vis nie, meneer nou sit ons net hier rond en wag, die boot die skippers die crew hier langs die witgekalkte huisies met die kat op die stoof die vrou wat moan en die kinders wat nie verstaan nie. Ons het nog net die view oor, meneer befokte view,…
De Waal Venter. Stewig in beheer van die kombuistafel
Stewig in beheer van die kombuistafel Die huis is in ’n toestand van skaars onbeheersde chaos, dit is in ’n toestand van beheersde chaos; skaars chaoties, onvoldoende beheer. Dogtertjies trek stout gesiggies, trippe, trappe, tone oor agnostiese idees van grootmense. Treine haas verby met Hockneyaanse vulgariteit, katte tik fyntjies na metafore vir…
Clinton V. du Plessis. Die boor
Die boor Thandisizwe, die rotsbooroperateur, huur in ‘n township, Boitekong, ‘n sinkhuisie, in die agterplaas die ekstra huurgeld help die eienaar sonder kaart of transport om siel en liggaam aanmekaar te probeer hou. Na werk, was Thandisizwe in ‘n skottel, op ‘n ou spieëlkas, sy gesig, sy bo-arms, sy lyf, moeg na ‘n dag…
Delphine Lecompte. Anne en de tomaten
Anne en de tomaten Ik observeer ongezien mijn derde stiefmoeder Ze is in de weer met schorseneren Ik zie haar heel graag, ze ruikt altijd naar natte wouden en naar oude bokshandschoenen Ze doet me denken aan Tobias en aan Sitting Bull Mijn vader en ik, we verdienen haar niet. Mijn derde stiefmoeder…
Hilda Smits.Twee gedigte
1. kar gewas op ʼn Saterdag in ‘n emmer water waggel jy rond ʼn vet tol in die kombuis staan ons grootmense langbene skater op ʼn Saterdag staan jou bene regop-pelikaan wit skoppende lelies in die dam pluk Tannie Christa jare later kielie vingers wat grawe jou soos blomme & jou uit die 2. in…
