My Bybel ‘n Geparste blom stingel langs die woorde ek het jou by die naam geroep; ‘n Sondagskoolboekmerk vou by louheid as ‘n sonde oop, en ‘n hart van sywurm-sy wys die weg ritselend na Eden aan. Onderstrepings met ‘n balpuntpen rig my jong geloofslewe in hierdie geskenk van my ouers. In my middeljare…
Category: Gedigte
Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.
Benno Barnard. Twee gedichten
De file Je haast je over de keiharde aarde langzaam naar huis. Nog langzamer daalt het leven als een cascade naar zee: een jaar haalt de rand, kantelt, valt op een lager rotsblok kapot. De berg is romantisch bebost maar rolt jou als een levende steen naar beneden: jij rolt maar; hoe…
Delphine Lecompte. Grote moeder en kleine God
Ik zoek God De oude kruisboogschutter kan niet in God geloven Dat is toch wel jammer (Ik zou willen schrijven: ‘Het is godgeklaagd.’ Maar dat zou goedkoop zijn) Wie moet er mij nu overtuigen Van Gods bestaan? Mijn ouders zijn natuurlijk ook ongelovig Mijn vader is ongelovig geboren En mijn moeder is ongelovig…
Andries Bezuidenhout. Maanverduistering
Foto: Ewan Dressel Donker daar bo vanaand sodat jy ʼn fakkel sou benodig om daai man vir ʼn high-five te vind. Seker koud ook. ʼn Vuiloranje diskus uit ʼn boksie Smarties wat een of ander kind vir te lank gesuig het – dit wil laat aanhou en aanhou en nie kan sluk nie….
Frederik Lucien De Laere. vampirisme
vampirisme tanden des tijds bijten in de meegesleepte slachtoffers als de koffers van de nacht zich openen en opstaat heer vleermuis thuis in het kasteel van generaties graven het is smullen geblazen van de verzamelde prooien die door het lokaas charme zijn gechanteerd, geïnstalleerd in het nachtspel en voorbereid op de roof als een…
Juliën Holtrigter. Twee gedichten
De blinden, olieverf, 1990. Henk van Loenen BLIND GEBOREN Blind geboren maar levensvatbaar sluipt weer een dag uit het duistere ei van de tijd. In de verte, op de rivier, ronken de schepen onder het wispelturige licht van oktober. Het gulle leven, de lokkende diepte van hemel en afgrond, computer, tv, ja,…
Andries Bezuidenhout. Werksaansoek
Dis waar, Mevrou, ek’s ʼn bietjie duurder. Maar sien, ek bring my eie goed – besem, lappe, borsels, Sunlight, Cobra, Dandy Andy-skuurder, Selfs die Hoover, Mevrou, myne sucks sweeter as ʼn Lektrolux. Net stiller, hahaha. Met shopping kan mevrou als nou maar los. Met my sak die vlakke meel en suiker in die flesse nie…
Melanie Grobler. Die roetine van aandag
Soggens maar veral saans sit sy in die eensame hoek met oë deurentyd op die breinaalde gerig waar is jou getroue volgeling, die vrou wat truie brei vra die Engel as hy die Meester in die maanlig ontmoet hoort iewers te wees, besig met haar winterstaak van reis met die karavane…