Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Johann Lodewyk Marais. F.W. de Klerk

13 November 201412 November 2014 By Versindaba

F.W. DE KLERK Oslo, 10 Desember 1993     U Majesteite, u Eksellensies, Dames en Here …   … in die uur van luister en verydeling noem ons in die wye en droewe land onder die groot suidersterre die naam Van Wyk Louw.   © Johann Lodewyk Marais / November 2014

Read More

Melanie Grobler. Drie kimono’s

9 November 2014 By Versindaba

Drie kimono’s   Drie geishas in kimono’s op ’n muurtjie sien hoe die dun skadu’s van hul voorgeslagte met die skril geel pad aangestap kom   deurdrenk met ’n waserige oranje pers-oranje lig kan die geboue en fonteine net opgeroep word deur die pad van die verbeelding te loop.   ‘Die huis afgebrand en die…

Read More

Bert Bevers. Drie gedichten (Sluitingstijd, e.a.)

3 November 2014 By Versindaba

Sluitingstijd   De kastelein grinnikt als de laatste klant de deur uit wankelt. Zelfs nu nog, zijn ogen   zien er uit als pisgaatjes in de sneeuw, is diens huig droog van welhaast besmettelijke   onwetendheid. Eigenlijk zou hij graag uit openslaande ramen willen schreeuwen,   maar hij spoelt braaf glazen. Eigenlijk zou hij zich…

Read More

Loftus Marais. Shakespeare, sonnet #1

18 October 2014 By Versindaba

Shakespeare, sonnet #1   Lus is lus vir meer. Die roos wat ooptrek moet bly ooptrek. Homself te kenne gee, weer en weer. ’n Bondeltjie heeltyd, tuiterig. ’n Ewige ta-daa! Maar: Verlep is plain verlep. Ons soek ’n opvolger. So luister nou, meneer, jy met jouself behep, wat oë stadig toemaak, soos net ’n fokkenfrisverwaande…

Read More

gilbert gibson. ons het half in die middel

6 October 20148 October 2014 By Versindaba

ons het half in die middel   ons het half in die middel van die vry- staat met mindere demone gebly my hare in hoofsaak altyd kort gesny die sandklipmure was van meer wind as weer gegroef die meeste dae was dit berchtesgaden partymaal stalag luft. die pad dorp toe besaai met die geeste van…

Read More

Bronnelys: Afrikaanse poësie vanaf 1900-1978. (1)

17 September 201422 September 2014 By Versindaba

Datastel van die Afrikaanse poësie vanaf 1900-1978 (1) Senekal, Johannes H. en Karien van Aswegen. 1981. Bronne by die studie van die Afrikaanse digbundels 1900-1978. Johannesburg: Perskor. Kyk ook na die visualisering van Skrywersprofiele hier! Kies ‘n outeur aan die regterkant van die grafiek, en kies dan ‘n genre (opsioneel). Klik op ‘n titel van…

Read More

Indeks: Lyste, bibliografieë, digbundels

17 September 201422 January 2020 By Versindaba

  Bibliografie van Afrikaanse digbundels wat sedert 1882 verskyn het.  Met dank aan NALN wat behulpsaam was met die saamstel van hierdie omvattende bibliografie.  Let wel: Waar inskrywings herhaal word, dui dit op ‘n tweede oplaag van die betrokke titel.  Hierdie bibliografie is na die beste van ons wete volledig tot en met die einde van 2012.

Read More

Joan Hambidge. Optelvers

14 September 2014 By Versindaba

Optelvers   ‘n Katedraal en ‘n kerkhof in Zagreb se stuifreën bekyk op my reisplan. Aljander aljander so deur die bos: zagrabiti bedui glo om te “scoop”. ‘n Man met ‘n sambreel rooi loop voor my kamera in: ongenooid en ongevraag. Agter my in die Bistro Capuciner sit ‘n ouvrou alleen met ‘n bos blomme…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 298
  • 299
  • 300
  • 301
  • 302
  • 303
  • 304
  • …
  • 345
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon