Het jy ’n maan? Het jy ’n maan? ’n Ronde een met die reeks oranjes en gele van ’n ryp appelkoos, die onsigbare donsigheid van ’n heuningby se bors. Het jy ’n maan wat ou liedjies neurie, gesandsuiker op die bodem van jou geheue, wat glimlag sonder om ’n mond te trek, en waatlemoen…
Category: Gedigte
Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.
Marius Crous. Malewitsj
MALEWITSJ What the hell is the difference between a painting done by a person who wishes to paint like a child, and a child’s painting? – PATSY STONE It took me four years to paint like Raphael, but a lifetime to paint like a child. – PICASSO Malewitsj se rooi huis het drie dakvensters…
Clinton V du Plessis. With or without you
With or without you (U2) Soms word ek snags in onbekende plekke langs jou wakker bly dan só lê te bang om jou ritme te versteur ek luister gespits en stip in die donker na die geluide van elke nuwe bestemming. Soms ‘n stad se sinlose banaal drukgang van bestaan lééf diep…
Hilda Smits. vir hj
vir hj wou skryf oor die geheim van jou voor(t)spoed op ‘n trein onder die lug so wit soos nul & bome wat groei tot honger vlieë soos motte swaar & sagter as die reën tot Vuillard of tot onkruid op teen die regop ruit op waar- agter jou Slowakaanse liggaam van deeg soos ‘n…
De Waal Venter. Gedigte oor sterflikheid en verganklikheid
Skaakmat . Elke keer as ek skuif verander die spel. Partykeer minimaal lyk dit. Ander kere katastrofaal blykbaar. Partykeer voordelig, hoop mens. . Nouja, my opponent is Swart, Die Skadu sigself, waar Lewe nie is nie, die ongesiene Teenstander van die Bewussyn. . Elke keer as ek skuif vorder ek verder in Swart se gebied,…
De Waal Venter. Riglyne tot gebed
Riglyne tot gebed My gedagtes wat wyd rondloop begin stadig naderstaan om die klip. Dit vat langer vir party om by te kom, want hulle was baie ver. Een het gesit en kyk hoe ’n vrou grassaad tussen haar hande vryf tot daar ’n hopie lê op die velletjie voor haar. …
Melanie Grobler. Twee gedigte
Die meisie in haar wit rok Twee weke lank stap die meisie deur die berkebome na die houtkerk waar ’n bedelbakkie asook herfsblare deur die ruimte leviteer; die mirre-olie wat sy aan haar polse smeer het reeds die heilige geskrifte en voetstappe van die heiliges uitgewis. Hier is Rachel,…
Delphine Lecompte. Gedicht voor alle moeders die niet op Marie Curie lijken
Gedicht voor alle moeders die niet op Marie Curie lijken We staan in een kerk voor het beeld van een neusloze heilige Je draagt de witte schoenen van je dode vader Hij was een grote astronoom en een kleine cholerieke huistiran Je moeder leeft nog, ze leeft voor haar geborduurde teckels Maar toen je…
