Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Bart Stouten. Open haard van taal, e.a. gedichten

18 May 2011 By Marlise Joubert

OPEN HAARD VAN TAAL   Iemand heeft met graankorrels van haat taai meel gemaakt. Vergeef de ijdeltuit in uniform. Er is geen voorland rustiger dan deze woorden. Suizende wind tussen het verbrande hout.   Ik wil de rolluik van mijn liefde oplaten voor een soldaat, die bang is voor de dood. Ja dat wil ik….

Read More

Bart Plouvier. De kraai, e.a. gedichten

18 May 201118 May 2011 By Marlise Joubert

De kraai   Ze viel omhoog als een zwarte vod naar beneden ze knipte met vijfvingerige vleugels zichzelf uit het blauw en door dat gat scheen de zon dat zag ik aan haar schaduw op ‘t gazon   soms gleed ze uit op kwaadwillige wolken en eindigde als een handschoen over de takken van een…

Read More

Fred Papenhove. (Twee gedichten)

18 May 2011 By Marlise Joubert

1.   We omhelzen vlees, kauwen als nijlpaarden op onze groenten   schreeuwen met grof geschut van daken waar we nooit eerder op zijn geweest,    dromen van reïncarnatie.     2.   De ene waarheid is de andere niet, vogels emigreren van hot naar her   poffertjes en dunne stemmen doen ons goed.  …

Read More

Hans van de Waarsenburg. Het is weer deze nacht

18 May 2011 By Marlise Joubert

HET IS WEER DEZE NACHT   Het is weer deze nacht dat tractoren Grommen in de achtertuin. Als hese honden Naar mijn trommelvliezen grauwen. Het is weer Deze nacht dat oeverloos snauwen een Vuist slaat tegen de sterrenloze hemel. Er   Rouw wordt afgekondigd in verdwenen Straten. Het is weer deze nacht dat namen Tollen…

Read More

Zandra Bezuidenhout. Met leedwese

17 May 201117 May 2011 By Marlise Joubert

MET LEEDWESE   Ek het nie reg gemaak met jou nie Pa wou nie dat jy by my in-kyk nie het weggeskram van alle praat en aan-raak met `n stywe rug vermy die wig wat tussen ons sou  bly tot met jou sterwe vroeg in Mei toe jou gesig so naby was wou ek verduidelik…

Read More

Melanie Grobler. Waterblommetjies

17 May 201119 May 2011 By Marlise Joubert

Waterblommetjies   Onder my gehekelde kombersie skuil ek in ‘n hoekie op die houtdek besig om klein jong strandertjies wat ek vanoggend geoes het   af te dop vir ‘n middagslaai van roket en soet tamatietjie, olyfolie en balsamiese asyn.  hoër op met die steil wal van die rivier groei   wilde vinkel en frambose. …

Read More

Breyten Breytenbach. die digters se manifes van meelewing

16 May 2011 By Marlise Joubert

die digters se manifes van meelewing   ons is die digters / ons gun mekaar die vryheid van denke en verbeelding / ons kyk die een na die ander se woordeworstelinge soos kleuters wat Noag se arkeologie met modelleerklei boetseer / en ons is bly elkeen oor die vrug van die ander se hande /…

Read More

marcelle olivier. ghazal vir lente

16 May 201119 May 2011 By Marlise Joubert

ghazal vir lente holi, delhi 2011 . die weerklank van hitte is donker. die volmaan bloei; die straat bly donker. . lente lê ‘n dagloop ver van noord. van jou, ‘n jaarloop ver: suid is donker. . ek verbeel my jou vel ruik na amandels. ek verbeel my ons praat. gode in die donker. ….

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 316
  • 317
  • 318
  • 319
  • 320
  • 321
  • 322
  • 323
  • Volgende

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Philip de Vos
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Die dood as solesisme
  • Onderhoud met Marthé McLoud oor “Ontbloot”
  • 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (II)

Nuutste kommentaar

  1. Ilse on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)9 June 2025

    Dankie vir die lieflike vertalings!

  2. Heleen Louw on Jacobus Swart. Franz Kafka4 June 2025

    Treffend uitgebeeld. Jou vermoe om die essensie van 'n lewe' te omskryf is iets besonders vir my. En dan jou…

  3. Caren Kearley on Resensie: “Dawerende stiltes” (Caren Kearley)4 June 2025

    Dankie Maria, jy is welkom om my te kontak as jy een wil bestel. carenkearley@gmail.com. Ek is Ninni ewig dankbaar…

  4. Joan Hambidge on Ilse van Staden. Deursigtige oggend3 June 2025

    Beeldskoon hoe hierdie gedig vloei.

  5. Charl-Pierre Naude on Charl-Pierre Naudé. Mymering28 May 2025

    Hierdie is 'n interessante kommentaar deur jou, Hans. Dankie. Ek kou nog daaraan ... Ek moet nog jou opstel waarna…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon