Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Melanie Grobler. Maria se huis

7 March 20161 March 2016 By Versindaba

Maria se huis   Hierdie vierkantige see; hierdie stukkie sink wat rippel deur die gloed van hitte; hierdie wasgoed wat rippel in die wind; hierdie sandvlakte waar die hane kraai lang soel nagte wat deur die heelal frommel modderstegies waardeur sy loop; hierdie droewe klank van voete wat val, bendes uit Babylon met vlymskerp messe…

Read More

Nicolette van der Walt. Roosdig

7 March 20161 March 2016 By Versindaba

Roosdig . In die skemergloed, in die skrape aan die dag se gekwesde voet, het vader Ludwig die sierkleed van ’n roos vermoed:  alarmrooi, ligtend gelaag teen die naderende nag met sy sterklitse en maan. . Hy het na die snysel in sy palm gestaar, dit teen horison en vlam beskou, en in die kweekhuis…

Read More

Delphine Lecompte. Geen succes blues

5 March 201629 February 2016 By Versindaba

Geen succes blues   Ik blijf het liefst in Brugge, bij mijn pooier en mijn honden Anderen mogen in het spotlicht staan, anderen zijn mooi, Anderen hebben stijve kuiven en onweerlegbare diploma’s Ik koop het liefst te krappe schoenen, dan zie ik af En afzien is boetedoen, en boetedoen is noodzakelijk wanneer je een hoer…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Drie insekte

4 March 20161 March 2016 By Versindaba

Graankalander Sitoplulus granarius   Die piet-my-vroue het rigting gekry en in die bome het dit stil geword. Hulle wat naby die aarde lewe, maak in die najaar saad bymekaar om deur die wintermaande te bewaar. Wanneer die rook van die miskoekvure wit en laag oor die lappies grond huiwer, word die somer se oes ingesamel….

Read More

Emma Bekker. Versekeringsbrief insake brandskade aan ‘n huis

3 March 20163 March 2016 By Versindaba

Versekeringsbrief insake brandskade aan ‘n huis   Ek verklaar dat ek onraad vermoed het toe ek die braaivleisvuur aan hom geruik het, ‘n vlugtige vriendskaplike omhelsing wat deur ‘n kleinerige komplikasie langer as gepas sou duur: sy regterhand-met-sigaret het in die net van my los hare homself sonder skade verstrik.   Die ontknoping het ‘n…

Read More

Jannie Malan. Dagblad blues

2 March 201629 February 2016 By Versindaba

Dagblad blues . Nog ‘n gesodomiseerde seuntjie | ‘n tiener met vermisde satanshande | weer die verkragte kleurlingmeisie langs haar eie ingewande | bejaarde egpare se stukkende gesigte ketelkoord gewikkel om gewrigte | deur die plaasvloer se konklusie loop bloederige toi-toi spore vir land redistribusie | agter die sportsheld met sy netelige posisie | jaag…

Read More

Hendrik Botha. Wat het geword van

1 March 201627 February 2016 By Versindaba

Wat het geword van   Ietwat onkant met die vraag: hoeveel digters is daar in Afrikaans. Ek skat, seker tweehonderd en vyftig, almal weliswaar nie lewend meer, want digters gaan ook dood.   Daar’s gerugte van sommiges wat direk na die hemel sou opvaar, ander weer met ‘n kortpad ter helle neergedaal,   maar meeste…

Read More

Bernard Odendaal. Botaniesetuin-rondeau

29 February 201626 February 2016 By Versindaba

Botaniesetuin-rondeau (Potchefstroom)   Die tuin wil wildernis, gaan bloumagriet op suiderberge; wil gaan soetgousblom op bontebok se wei. Ou vaarlandswilg ver- lang rivier, stoot vrug vir bonthoutkappers. Die tuin wil véld-in gaan karee en doringboom.   Die weerstasie hier (pypinsek-by-vywer!) wil snap wat paddas langs rivíére paar- manel laat dra, paddapoësie laat praat. Die tuin…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 317
  • 318
  • 319
  • 320
  • 321
  • 322
  • 323
  • …
  • 376
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!
  • Jeanne Henning Els. noodgeval
  • Jeanne Henning Els. wholeworld
  • Koos de Wet. Sakkies lug
  • Joan Hambidge. Digterlike taal in die prosa

Nuutste kommentaar

  1. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  2. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  3. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  4. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

  5. Joan Hambidge on Johann Lodewyk Marais. Blesbok2 June 2026

    Pragvers Johann. Maak 'n bundel hiervan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon