Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Jannie Malan. Ek stuur vir jou

25 February 201626 February 2016 By Versindaba

Ek stuur vir jou Met apologie aan Breyten   Allerliefste, ek stuur vir jou geen rooiborsduif nie. ek stuur vir jou ‘n hommeltuig wat hoog en ongesiens bo die soldate gaan. Kyk, my dreun styg op en my dreun sak na neer en waar hy vlieg sing sy sensors om die bruin vel van jou…

Read More

De Waal Venter. L’apres midi d’un faune sans cellulaire

24 February 201615 August 2017 By Versindaba

L’apres midi d’un faune sans cellulaire   Dit kan kinders wees, die stemme van kinders êrens tussen die bome. Vlieënde insekte met indrukwekkende name flits deur ligtonnels wat afgebeur het deur die takke. ’n Skaterlag, of is dit angs, woede of pyn? Dit kan kinders wees, ek glo nie dit is voëls wat een van…

Read More

Hennie Nortjé. Kraaie

11 February 201611 February 2016 By Versindaba

Kraaie Eens was ek witbors trots verbeeld suiwer Aries arend, maar grootliks in die duister oor hoe die sterk donker vlerk, ook die meerderheid van my lyf tot groot hoogtes saam moes dra. Toe broei onder ons ‘n gitsswart rafie uit, maar dié was lagwekkend lomp, dom-astrant, duidelik kuikenlik gegrief. Raad was bloot mos vir…

Read More

Nini Bennett. Die ou man

27 January 201621 January 2016 By Versindaba

Die ou man . Tyd is ’n blinde juwelier. Pêrels in die oë, vismotte wat slu deur dagboeke lees. Na baie jare ontmoet ek my pa. Sy lyf rem grondlangs na die swaartekrag van te veel leef. Ek sien hoe hy die fluweeltyd van stof binnegaan voor hy in twee verdeel, jonk word, wegstap deur…

Read More

Nini Bennett. The Red Mist

21 January 2016 By Versindaba

The Red Mist . Die woud verkleur en dra ’n stiltekleed soos  ’n kardinaal. Herfs is die strooidood van gode. Stamme versag as mis asem, bo-aards deur die rooi konklaaf van blare. Stamme raak lank en dun in eerbied en wag; krone verdwyn soos rook in ’n houtskooltekening. Dan vlam die hemel self in vuuropaal…

Read More

Philippe Cailliau. Concept voor een leeftijd

5 January 20164 January 2016 By Versindaba

Concept voor een leeftijd   Jong overleven bij de bron is vaag herinnering. Behoeftig schrijven blijft een luide stem die leest. Geluiden en betekenissen: desondanks. Lang geprobeerd wordt daar het zwijgen,   onbeheerst en ongeremd: een taak met jeugdig en bekwaam gebruik van uur naast wederuur, jaar over jaar, van taal in oud gebruik naast…

Read More

Louis Esterhuizen. Die verminkte boom

29 December 201529 December 2015 By Versindaba

Die verminkte boom In memoriam: Chris Barnard, 28.12.2015   Onder die gewig van tak en lower het ‘n skaduboom middeldeur geskeur.   Met die helfte weggekap, weggedra, bly daar skielik nou onverwags   net hierdie volstrekte oopte oorhoofs.   En wanneer al die takke en blare op die bakkie gelaai is,   straat af verdwyn,…

Read More

Philippe Cailliau. Twee gedichten

15 December 20159 December 2015 By Versindaba

Dunne woorden   Door hoop en weigering zijn vele dijken al gebroken. Van ontkenning en gebrek zijn zelfs de angsten niet gelijk. Al is er polsslag in verdriet, als in een kale droom de zondvloed vloeit als vruchtwater dat stolt. Nooit uitgeleend wordt armoede. Niet weggezeefd, nooit uitgeschonken. Als dunne woorden nooit, worden ze uitgeleend….

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 318
  • 319
  • 320
  • 321
  • 322
  • 323
  • 324
  • …
  • 376
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!
  • Jeanne Henning Els. noodgeval
  • Jeanne Henning Els. wholeworld
  • Koos de Wet. Sakkies lug
  • Joan Hambidge. Digterlike taal in die prosa

Nuutste kommentaar

  1. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  2. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  3. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  4. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

  5. Joan Hambidge on Johann Lodewyk Marais. Blesbok2 June 2026

    Pragvers Johann. Maak 'n bundel hiervan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon