Cahier van een lezer [12] “Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn.” – du Perron Versindaba publiceert onregelmatig het ‘Cahier van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen deel…
Category: Resensies
Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.
Resensie: “joernaal” (Clinton V. du Plessis)
Resensie: joernaal deur Clinton V. du Plessis. Naledi, 2023 Resensent: Marlies Taljard Die digter Clinton V. du Plessis het in 2022 die nuus gehaal as wenner van die AVBOB-Poësieprys in die Afrikaanse afdeling. In 2019 was hy die wenner in LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie met die aangrypende gedig “Ma, imagine net” waarin…
Resensie: “In die rede geval: Waarom die mens mites maak” (Charl-Pierre Naudé)
Resensie: In die rede geval: Waarom die mens mites maak deur Charl-Pierre Naudé. Naledi, 2023. Resensent: Marlies Taljard Charl-Pierre Naudé se boek In die rede geval is gebaseer op sy PhD-proefskrif in Filosofie aan die Universiteit van die Vrystaat. In dié proefskrif ondersoek die skrywer die vernaamste redes waarom die mens mites…
Resensie: “Moerasperd deur die nag” (Louis Jansen van Vuuren)
Resensie: Moerasperd deur die nag deur Louis Jansen van Vuuren. Naledi, 2023. ISBN 978-1-991256-24-9 Resensent: Neil Cochrane Louis Jansen van Vuuren is visuele kunstenaar én digter. Net soos Breyten Breytenbach en Sheila Cussons. Dié dubbeltalent lei tot ’n interessante kruisbestuiwing in Jansen van Vuuren se derde digbundel, Moerasperd deur die nag waarin die visuele…
Resensie: “Soekenjin” (Bibi Slippers)
Resensie: Soekenjin deur Bibi Slippers. Tafelberg, 2023. ISBN: 9780624093831 Resensent: Mellet Moll I. Bibi Slippers se debuutdigbundel, Fotostaatmasjien (Slippers, 2016) is bekroon met die UJ- debuutprys, die Eugène Marais-prys, die Elisabeth Eybers-prys en die ATKV Woordveertjie vir Poësie. Hierdie vier bekronings het ’n bepaalde verwagting ten opsigte van haar tweede digbundel geskep. …
Resensie: “ontaard” (Pieter Odendaal)
Aard, aarde, ontaard, verlange Resensie: ontaard deur Pieter Odendaal. 2023. Kaapstad: Tafelberg. ISBN 9780624093930. Prys R260. Resensent: Hein Viljoen Daar is lank uitgesien na Pieter Odendaal se tweede bundel. Sy eerste bundel, met die boeiende titel Asof geen berge ooit hier gewoon het nie (2018), is baie positief ontvang en in 2019…
Resensie: “verveertaal” (Ilse van Staden)
Resensie: “verveertaal” deur Ilse van Staden. Imprimatur, 2023 Resensent: Marlies Taljard Ilse van Staden se nuwe bundel, verveertaal het pas by Imprimatur verskyn. Dit is ʼn waardige toevoeging tot haar poëtiese oeuvre. In 2003 debuteer sy met Watervlerk waarvoor sy sowel die Eugène Marais-prys (2004) as die Ingrid Jonker-prys…
Resensie: die belewenisse van ‘n latinis
Resensie: die belewenisse van ‘n latinis deur Jan Swanepoel. Turksvy Publikasies, 2023 Resensent: Joan Hambidge I Jan Swanepoel debuteer as digter in 1975 met My Rome brand so mooi. Hierna volg Wat ver is en naby (1980) en daarna By wyse van skrywe (1988). Sy jongste bundel heet die belewenisse van ‘n latinis. Belewenis…